Dieselfde Plek as gister se dagbreek foto.
Alles is daar, maar uiters basies, sal more verder wys.
Dankie vir die kyk en kommentare op gister se foto

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 5:27pm

Dit lyk na 'n heerlike plek om af te saal. Mens kan uit jou foto 'n goeie idee kry van hoe dit daar lyk. Dankie vir die deel hiervan, Pine.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2020 at 2:22pm

Lekker plat op die aarde, mooi gneem.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:08pm

Jou kalahari foto's is 'n goeie manier om sit-sit so saam met jou te ry. Dankie dat jy deel Pine

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:44am
Ek hou daarvan dat mens byna die hele 'tak kraal' kan sien. Iemand se hart verlang erg om te kan gaan kamp!!!! Mooi foto
Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:27am

ooo, ek kan sommer sien hoe lekker mens hier kamp, dankie vir die deel.

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 7:02am

Baie mooi een Pine 

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 6:47am

Hierdie foto gee 'n baie goeie idee van die boskamp aan diegene wat nog nie daar was nie. Die skaduwees regs is bietjie van 'n probleem, maar die geheel is goed gedoen.

Comment by Johan Ayres on May 22, 2020 at 9:08pm

Jy wys vir ons interessante plekke en ons ry en kyk lekker saam.

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html