Dankie vir die mense wat ietsie gesê het oor my foto.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Koos de Wet on November 24, 2019 at 10:37am

Baie mooi Mark

Comment by Anita du Toit on November 22, 2019 at 9:05am
Die detail is pragtig en jou foto het mooi skerp fokus Mark!
Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 8:11am

Die voëltjie is pragtig en baie goed gefotografeer. Die agtergrond is nie waffers nie, maar daaroor het jy nie beheer gehad nie. Hier kon jy nier 'n swart doek agter gesit het nie! Maar met goeie Photoshop kan mens die agtergrond, bokant die voorgrond, swart maak.

Comment by gabriel parsons on November 21, 2019 at 8:26pm

Baie mooi foto van die  voeltjire jammer van die lig

Comment by Gerrie Lambrechts on November 21, 2019 at 6:34pm

Mooi geneem, met blink ogie ook.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 21, 2019 at 6:10pm

pragtige foto

Comment by Josef Steyn on November 21, 2019 at 4:28pm

Die outjie het baie mooi gekom Mark ten spyte daarvan dat die lig teen jou was.

Comment by Tersia Weitsz on November 21, 2019 at 3:48pm

Lekker  om die pragtige outjie mooi te bekyk, lekker skerp met goeie detail

Comment by Magda vd Merwe on November 21, 2019 at 3:24pm

Pragtige foto Mark. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html