Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dankie vir die mense wat ietsie gesê het oor my foto.
Tags:
Comment
Baie mooi Mark
Die voëltjie is pragtig en baie goed gefotografeer. Die agtergrond is nie waffers nie, maar daaroor het jy nie beheer gehad nie. Hier kon jy nier 'n swart doek agter gesit het nie! Maar met goeie Photoshop kan mens die agtergrond, bokant die voorgrond, swart maak.
Baie mooi foto van die voeltjire jammer van die lig
Mooi geneem, met blink ogie ook.
pragtige foto
Die outjie het baie mooi gekom Mark ten spyte daarvan dat die lig teen jou was.
Lekker om die pragtige outjie mooi te bekyk, lekker skerp met goeie detail
Pragtige foto Mark.
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool