Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 11, 2019 at 1:52pm

Lieflik Anita. 

Comment by Pine on October 10, 2019 at 6:26pm

Pragtige waterval en ń Pragtige foto daarvan met die bewegende water mooi uit fokus. WD Anita!

Comment by Josef Steyn on October 10, 2019 at 3:02pm

Dit moes 'n voorreg gewees het om dit te kon sien. Pragtige foto Anita.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:18am

Iets besonders, mooi geneem.

Comment by Koos de Wet on October 10, 2019 at 9:11am

Pragtige natuurfoto Anita. Was ook daar.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 9:08am

Wow Anita, dit is so mooi. Goeie komposisie, mooi kleure en dan daardie stukkie reenboog wat die kersie op die koek is. Pragtig!

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 10, 2019 at 8:25am

pragtig, die mis,stukkie reenboog en die kersie op die koek, die weerkaatsing wat die verkant laat deurskynent lyk. uitstekend

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2019 at 7:34am

Dis baie mooi waterval en foto!!!

Comment by Hennie Cronjé on October 10, 2019 at 7:21am

Dis heelwat mooier as die paaie wat jy vir ons gewys het! ‘n Pragtige foto met goeie komposisie, met mooi diepte. Die water is voldoende geblur en die kleure is pragtig. Mooi!

Comment by Riaan on October 10, 2019 at 7:16am

ahhh wat 'n sprokiefoto Anita, hier kan mens seker ure sit en kyk en nie besluit watter hoek om te gebruik vir 'n foto. pragtig die individuele strepe watervalle wat een mooi geheel vorm

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html