Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2019 at 6:10am

Goeie lig baie mooi foto

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 19, 2019 at 7:49pm

uitstekend

Comment by Pine on August 19, 2019 at 7:31pm
Uitstekend Claudi, mooi kleure weens uitstekede lig en ook goeie fokus!
Comment by Josef Steyn on August 19, 2019 at 5:47pm

Pragtig. Baie mooi skerp en uitstekende aksie.

Comment by Tina le Grange on August 19, 2019 at 5:33pm

Claudi ek stem ook vir die pragtige beligting, tong wat nie gereeld gesien word nie, blink ogie, skerp fokus, goeie agtergrond en ek stem saam met Gerrie dat jy die takkie linksbo kan uithaal indien jy 'n verwerkingsprogram het.

Pragtig en veels geluk

Comment by gabriel parsons on August 19, 2019 at 5:06pm

Pragtig Claudi

Comment by Gerrie Lambrechts on August 19, 2019 at 4:42pm

Baie mooi skerp Claudi.  Ek sou die blur takkie links bo uithaal.

Comment by Rika Schoeman on August 19, 2019 at 3:43pm

Die tong is defnitief 'n wenner Claudi. Ook 'n goeie uit-fokus agtergrond.

Comment by Mark on August 19, 2019 at 1:02pm

Baie mooi foto, kleur van die tyd van die dag werk baie mooi, glans in die oog, en dan nog die aksie van die tong ook! Ek hou van die foto.

Comment by Doretha Kock on August 19, 2019 at 12:55pm

Puik!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html