Kameelperde

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Pragtig, skerp fokus en baie mooi kleure.

Comment by Gerrie Lambrechts on Tuesday

Baie mooi skerp foto.

Comment by Hennie Cronjé on Tuesday

'n Pragtige foto met 'n pragtige onderwerp. Tegnies is die foto baie goed gedoen. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on Tuesday

baie mooi foto. wonderlik dat hulle nie met gebreekte bene in meerkat/erdvark gate sit nie

Comment by Josef Steyn on Tuesday

Mooi aksiefoto Ronnie.

Comment by Willie Schoombee on Tuesday

Pragtige toneel so in die veld Ronnie. Baie goed uitgevoer!

Comment by Anita du Toit on Tuesday

Die foto is 'n moet op volgrootte.. Pragtig Ronnie!!

Comment by Magda vd Merwe on Tuesday

Baie mooi foto Ronnie. WG

Comment by Tersia Weitsz on Tuesday

Pragtig Ronnie, lyk vir my nog na jong kameelperde en soos  Elna sê galop hulle.  Baie mooi gedoen

Comment by Elna Geringer on Tuesday

Dit lyk asof die 3 aan die galop was tydens die neem van die foto Ronnie en jy het beweging mooi gevang. Die veld is vreeslik droog maar goeie kontras op die 3 maak dat hulle mooi skerp uitstaan. Mooi geplaas teen die horison.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html