Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. ‘n Paar maande gelede, na ‘n heerlike bui reën het die Kappertjies papnat hulle koppies laat hang.Dit lyk my die focus is nie heeltemal waar dit moet wees nie, maar ek moes half op my kop staan om die foto te neem

Willie, ons het stil gehou en ek het uit geklim, my teen die agterkant van die Jeep gestut en die foto geneem. Die wolke het net so patroon gehad

Canon 7D MK II met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 92 mm
Tyd 1/8000 sek
f/7.1
ISO 1250
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
P/Shop HDR Adjustment

Views: 44

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on June 5, 2018 at 9:33pm

Mooi!

Comment by Pieter Steyn on June 5, 2018 at 5:35pm

Baie mooi skerp een

Comment by Anita du Toit on June 5, 2018 at 2:33pm

Dis mooi met die agtergrondkleur wat pas by die kern van die een kappertjie

Comment by Josef Steyn on June 5, 2018 at 2:08pm

Die kontras tussen die geel en donkergroen is uitstekend Elna. 'n Mooi foto met uitstend-geblurde agtergrond.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 5, 2018 at 8:26am

Mooi Elna.

Comment by Willie Schoombee on June 5, 2018 at 7:41am

Ek dink omdat dit hang maak dit die foto interessant, omdat kappertjies normaalweg plat groei. Elna ek hou van jou komposisie. Op gister se foto dit was pragtig en wys net weer hoe wonderlik die natuur is, geen kamera verstelling kan dit naboots nie.

Comment by Hennie Cronjé on June 5, 2018 at 6:48am

Jy is reg dat die fokus nie 100% is nie, maar die komposisie is goed en die kleure pragtig. Die kontras in kleur tussen die blomme en agtergrond is nie baie hoog nie en dit ontneem die foto bietjie aan trefkrag. Verder baie mooi. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html