Hier moes jy jou kamera gereed hou want die toneel het elke minuut verander.

Views: 62

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marsha Dreyer on February 25, 2018 at 11:14am

Baie dankie aan elkeen. Die natuur is so wonderlik jy kan maar net n knoppie druk.

Comment by Bobby Lowe on February 25, 2018 at 7:28am

Pragtig goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 24, 2018 at 9:03pm

Baie mooi, die berg kon dalk so rapsie donkerder gewees het.

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 8:45pm

Pragtige foto met baie gepaste opskrif, Marsha.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:08pm

Met vinnige reaksie het jy 'n besondere foto geskep Marsha.

Comment by Elna Geringer on February 24, 2018 at 3:18pm

Dis baie waar Marsha. Mis gee net sekondes kans om 'n foto te neem en jy het goed gedoen hier. Krop onder so aksie weg om van die blokkies ontslae te raak

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 24, 2018 at 2:41pm

pragtig. weet wat jy se met oop en toe trek van die mis. Het gisteraand die maan tussen die wolk openinge probeer

Comment by Doretha Kock on February 24, 2018 at 1:37pm

Pragtig.

Comment by Anita du Toit on February 24, 2018 at 12:17pm

Ons het dieselfde probleem aan die weskus beleef, jy moet blitsig wees met 'n toneel afneem want die mis trek vinnig toe, en dit gee tog so 'n mooi gevoel aan 'n foto.. pragtig gedoen Marsha!

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 10:36am

Dit is sommer baie mooi Marsha (Kyk net bietjie, iets snaaks onder en regter kant vanjou foto aan die gang, sulke swart en wit blokkies, volgrootte ook)

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html