Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 4:40pm

Adriaan die brandertjies en die bamboesies vorm 'n mooi horisontale lyn

Ek hou van die een links wat so bietie voor die ander 2 manne is.

Ek sien hier het jy die lug laer met al die fokus op die voorgrond; mooi!

Die lighuis vorm 'n goeie sekondêr

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 11, 2019 at 4:32pm
mooi foto
Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 2:10pm

En daar gaan die manne, vertrou hulle was suksesvol. Mooi uitgevoer Adriaan!

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 11:29am

Mooi gedoen Adriaan, hoop hulle het iets gevang

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:55am

Mooi geneem, mooi halfmaan van links tot by die ligtoring.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html