keep the peace in the month of romance-------_MG_7035

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on February 11, 2019 at 8:18pm

Baie mooi foto Donald.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 11, 2019 at 4:26pm
Dankie almal. waardeer die kommentare
Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:24pm

Baie goed gedoen Donald, hou van die donker agtergrond.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 2:07pm

Goed gedoen Donald!

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 2:03pm

Die eenvoud en die swart agtergrond plaas al die fokus op die blom en stingel. Mooi Donald.

Comment by Doretha Kock on February 11, 2019 at 1:50pm

Donald, pragtig en goed gekorrel deur die ogiesdraad.

Comment by Hans Myburg on February 11, 2019 at 1:05pm

Baie baie mooi ,eevoud en die doker agter.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 11:48am

Donald mooi eenvoud met swart agtergrond en die kontras en voue van die roosblare is pragtig.

Goed dat jy links meer spasie het omdat die roos na links 'kyk'

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 11, 2019 at 10:16am
foto is deur ogiesdraad geneem
Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:52am

Baie mooi dit staan mooi uit teen die swart.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html