Die een het sy mossel gevang en moes toe vlug want hy wil nie deel nie. Wat interessant is-hy vlieg hoog op in die lug, dan laat val hy die mossel, dit doen hy so 2 of 3 keer, dan gaan hy oop. Hulle is oulik en baie slim.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heleen Moulder on March 20, 2019 at 3:41pm
Ek hou van die ligte vignette wat jy ingesit het. Dis mooi.
Comment by gabriel parsons on March 20, 2019 at 2:56pm

Baie mooi magda

Comment by gabriel parsons on March 20, 2019 at 2:56pm

Baie mooi magda

Comment by Gerrie Lambrechts on March 20, 2019 at 8:48am

Mooi verwerking, en kan hulle dan skree!!

Comment by Josef Steyn on March 20, 2019 at 8:25am

Pragtig Magda en dankie vir die inligting. Baie mooi aanbieding ook.

Comment by Tersia Weitsz on March 20, 2019 at 6:45am

En die mossel is sy hele bek vol!  Pragtig Magda

Comment by Willie Schoombee on March 20, 2019 at 5:50am

Dit is ñ pragtige foto Magda, met goeie aksie vasgevang. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html