Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 4, 2012 at 12:48pm

Danki Jim. Weet jy miskien waar in die begrafplaas dit is?

Comment by Jimmy Jim James on August 4, 2012 at 12:26am

Ek dink hierdie een is beter en meer lesbaar

Comment by Jimmy Jim James on August 4, 2012 at 12:21am

Jammer dit is so klein, maar hier is die bewys

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 4, 2012 at 12:10am

Dis interessant Jim ... Ek meen JA Calata straat was vroeer Stockenstroom straat en het noord gestrek tot by Michauweg waar dit Dearylaan geword het en waar die begrafplaas begin het... dis nuus vir my ...

Comment by Jimmy Jim James on August 3, 2012 at 11:57pm

Donald jy is heltemaal reg. Harry Potter died on 27 July 1910 at the age of 46. He was buried in Cradock. His grave is situated in Cradock Cemetery in JA Calata Street.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 3, 2012 at 11:39pm

So terloops. Ek verstaan een van die opskrifte op een  grafsteen lees 'Harry Potter'

Comment by Elizma Fourie on August 3, 2012 at 10:45pm

Geweet iemand sal my antwoord, het so iets vermoed, want anders het hulle darem werklik nie hoop gehad dat hulle dorp sal uitbrei nie.

Comment by Jimmy Jim James on August 3, 2012 at 10:24pm

ELizma, die dooies! (nee dit was die gebruik dat die stigterslede of die sendelinge of predikante daar begrawe word. Soms was dit noodsaaklik omdat die dorp toe nog nie gevestigde uitgemete begraafplase gehad het ten tye van afsterwe nie. Kergrond was onafhanlik van die dorp self. So byvoorbeeld is die kerkgrond op Robbeneiland die enigste privaat grond en die res in besit van die Staat.)

Comment by Elizma Fourie on August 3, 2012 at 10:20pm

Nou wie sal nou so teen die kerk begrawe geword het?

Comment by Jimmy Jim James on August 3, 2012 at 9:56pm

Kan jy dit nou glo.... to al geweet van "cladding"

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html