Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto a wyle vertoef het. Dit word opreg waardeer. Dankie vir al die raad, sodra ek weer die geleentheid kry gaan ek weer probeer
Eish Anita.....Nie net deur mekaar nie sommer net heeltemal stupid (LOL)

Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 52 mm
Tyd 1/1600 sek
f/11.0
ISO 800
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bobby Lowe on February 25, 2018 at 6:40am

Baie mooi

Comment by Anita du Toit on February 24, 2018 at 10:55pm

Hier is ons nie stupid nie.. net nie ingelig nie haha. Dis 'n mooi foto ELna, ek dink 'n fyn ou raampie sal die ding hier doen.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 24, 2018 at 9:09pm

Goed geneem en geplaas. Mooi.

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 8:58pm

Baie mooi met die raam wat die blare vorm om die mooi toring.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:25pm

Ek hou van die natuurlike raam Elna; mooi skerp fokus

Jy kan oorweeg om die toring effe na regs te laat sak.

Comment by Elna Geringer on February 24, 2018 at 7:26pm

Nee Tersia, dis lug. Ek het met HSL die agtergrond gedoen ags die foto op verkeerde tyd van dag geneem is. Die blare is soos dit van die boom is, ek het niks daaraan gedoen nie

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 6:21pm

Ek hou ook van die toring so tussen die blare raampie deur, pragtig.  Blare raampie eindig net te reguit (skeef?), is dit n wit muur?

Comment by Lynne Rapson on February 24, 2018 at 5:41pm

Baie mooi! Ek hou van hoe die toring deur die blare geraam word

Comment by gabriel parsons on February 24, 2018 at 4:17pm

Baie mooi Elna diti is n mooi ou kerk

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html