Die foto's is in die ry geneem so dit GLADNIE goeie kwaliteit nie. Eintlik net wysfoto's terwyl ek besig is met die kerk reeksie. Die onderste een het ek net betyds gevang om die voorkant te wys

Views: 15

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Friday

Baie interessante kerkies en jy het goed gedoen in die ry.

Comment by Josef Steyn on Friday

Interessante kerkontwerp. Goed gedoen so in die ry!

Comment by Hennie Cronjé on Friday

As jy tyd gehad het, sou die onderste foto waarskynlik die beter een gewees het. Dis 'n interessante kerkie. Baie dankie hiervoor.

Comment by Vida van Schalkwyk on Friday

mooi een - interessante gebou!

Comment by Anita du Toit on Friday

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html