Kersfees

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on Thursday

Pragtige foto en baie dankie. Voorspoed en Seënwense vir jou en familie ook.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mens kan dit amper nie glo nie. Seënwense ook aan jou.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Danke Leroi en diselfde vir jou en jou familie

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Baie dankie Leroi. Dieselfde vir jou en jou familie toegewens. Baie dankie ook vir jou gewaardeerde bydraes op Fotoskool.

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Pragtige foto.

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Dankie Leroi, mag jou Kersfees ook baie geseënd wees.

Comment by Tersia Weitsz on December 6, 2017 at 12:18pm

Dankie en selfde wense vir jou, ek dink jou foto is sommer reg vir tema ook, pragtig

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2017 at 12:06pm

Baie dankie Leroi vir die wense en ñ pragtige foto. Mag jou feestyd ook geseënd wees!

Comment by Josef Steyn on December 6, 2017 at 11:18am

Dankie Leroi. Mag jy ook 'n vreugdevolle Kersfees beleef.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html