Met hierdie foto het ek dieselfde tegniek as met gister s'n toegepas. Rondom die "ster" het gewone liggies by tye geflits en met hierdie foto het ek hulle ingesluit. Met hierdie foto sluit ek hierdie mini-reeksie af.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on January 17, 2020 at 5:23pm
Baie mooi een Hennie
Comment by Elna Geringer on January 17, 2020 at 4:30am

dankie vir die reeks Hennie. Dit was puik

Comment by Ella Fourie on January 16, 2020 at 10:16pm

Baie dankie vir die reeks,  jy leer/wys voorbeelde......dit is net WOW!

Dankie Hennie, jy gee my stokperdjie net meer en meer idees om te oefen.

Comment by Johan Ayres on January 16, 2020 at 10:10pm
Baie dankie vir 'n pragtige en leersame reeks.
Comment by Tina le Grange on January 16, 2020 at 9:46pm

Hennie jou tegnieke met die liggies is baie opwindend;  dankie vir die motivering.

Comment by Pine on January 16, 2020 at 9:20pm

Iets anders as van die voriges maar baie mooi en interessant Hennie! Dankie vir die reeks hieroor.

Comment by Josef Steyn on January 16, 2020 at 4:05pm

Jy sluit af met 'n baie interessante en mooi een. Goed gedoen met die reeks en ek dink jy het heelwat stof tot nadenke verskaf.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 16, 2020 at 11:51am

Baie mooi en goeie leersame reeks.  Dankie Hennie dit is iets wat selfs ek dalk sal reg kry.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html