Hierdie foto is vanaf die karavaanpark langs Keurboomsrivier geneem, Plettenbergbaai

Dankie vir die kyk en kommentare op my vis fotos, ek waardeer

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 17, 2019 at 6:17pm

Mooi sagte effek Tersia moet goeie kontras links.

Comment by Magda vd Merwe on May 16, 2019 at 9:52pm

Tersia dis net een woord, fantasties.

Comment by Ella Fourie on May 16, 2019 at 8:57pm

Goeie komposisie met die inleidende lyn en mistifheid dra by tot atmosfeer. Goed gedoen Tersia.

Comment by Elna Geringer on May 16, 2019 at 1:55pm

Ters, in Photoscape, kies "backlight" en gaan na (+/-) 75% toe. Dit bring nogal detail in die lug mooi uit. Jy kan ook effe wegsny aan due bokant maar nie te veel nie. Ek hou van die inleiding met die loopplank en die oog kurwe gemaklik na die regter kantse hoek van die raam. Mooi toneel

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 11:19am

Mooi foto wat jy goed beplan het.

Comment by Josef Steyn on May 16, 2019 at 10:30am

Mooi foto Tersia. Ek was al daar maar Keurbooms bly my roep!!

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2019 at 9:30am

Die paadjie lei mens se oog tot by die vakansiegangers en dan gaan jou oog regs tot by die mistigheid. Goed beplan Tersia!

Comment by Vida van Schalkwyk on May 16, 2019 at 8:04am

lekker vakansie atmosfeer!

Comment by Pine on May 16, 2019 at 7:39am

Pragtige Komposisie en foto Tersia! Die mistigheid gee ń rustige atmosfeer

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 7:23am

Die paadjie vorm ‘n goeie leidende lyn na die agtergrond en dan om na die mistigheid regs agter. Dis goeie komposisie. Die lug is net oorbelig. Jy kan dit selekteer en donkerder maak. Vir landskappe werk ‘n graduated nd-filter baie goed. Dis donker bo en deurskynend onder. Hier sou dit besonder goed gewerk het deur die lug donkerder te maak en outomaties sou die land effe ligter geraak het. Dis nie ‘n duur item nie en werk baie goed. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html