Dankie aan lekeen wat die bossie rose geniet het

Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 63 mm
Tyd 1/1000 sek
f/18
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 8, 2017 at 7:18pm

Goed raakgesien en gedoen Elna. Hierdie foto het gevra vir twee fokusvlakke. 

Comment by Christa Snyman on December 7, 2017 at 9:52pm

Baie interessante raam wat diepte gee aan die foto. Mooi, Elna.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2017 at 7:46pm

Mooi met reguit horison.  Hier is ook so boom waar ek graag foto's neem.

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2017 at 5:52pm

Is dit nie Kei mouth nie? Nietemin, dis 'n baie goeie foto met die natuurlike raam, wat mooi diepte gee. Dit bring iets interessantes in die foto in. Die velddiepte was natuurlik ontsettend groot met die takke naby aan die kamera en die horison doer ver. Hoewel die fokus nie 100% van voor tot agter is nie, het jy goed gedoen. Ook mooi kleure, hoewel die lig bietjie hard was wat sy tol tog maar geëis het. 'n Polariseerder sou net die ding hier gewees het.

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2017 at 4:58pm

Pragtig Elna.

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2017 at 3:54pm

Elna ek dink vir jou foto se kwaliteit was f18 bietjie hoog en dit maak dat die fokus nie heeltemal skerp is nie, f18 gaan al oor na stadige SS, soos wanneer jy iets wil blurr", tensy jy die water wou 'Blurr" . Dalk iets tussen f8-f11. Die toneel is egter goed beplan.  

Comment by Marenschia Goosen on December 7, 2017 at 3:18pm

Baie mooi Elna

Comment by Doretha Kock on December 7, 2017 at 2:51pm

Oulik geraam, Elna en die brander wat breek verskaf mooi aksie.

Comment by Tersia Weitsz on December 7, 2017 at 12:31pm

Ek  hou sommer baie van jou 'raam', en die toneel daar agter, wd Elna

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html