Kingfisher met gogga

Ongelukkig is daar nie n ander agtergrond nie, net die water.

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on July 29, 2012 at 7:25pm

Mooi kleure en daar eet hy so wraggies my makro shot! Hehe

Comment by Gerrie Lambrechts on July 29, 2012 at 7:17pm

Mooi Emsie, val die gogga nie uit as hy sy bek oopmaak om te sluk nie?

Comment by Hennie Cronjé on July 29, 2012 at 7:01pm

Daar is niks met die agtergrond verkeerd nie, want die homogeen, natuurlik en laat goeie kontras met die voëltjie toe. Die beligting op die voëltjie is net bietjie laag weens die helderder agtergrond.

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html