Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on April 16, 2019 at 7:31am

Dankie Josef, Willie,  Tina, Hennie, Pine, Magda, Christa, Anita en Rika.

Comment by Rika Schoeman on April 16, 2019 at 6:31am

Baie kleurvol Gerrie, laat mens sommer weer verlang na jou kinderdae. Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on April 15, 2019 at 11:32pm

Mooi kleurvol!

Comment by Christa Snyman on April 15, 2019 at 8:28pm

Ek sou graag die hele petalje wou sien  ... baie mooi kleurvolle foto, Gerrie.

Comment by Magda vd Merwe on April 15, 2019 at 7:58pm

Ons het lekker in die sand gespeel julle, ha ha.

Gerrie dis n pragtige foto

Comment by Pine on April 15, 2019 at 7:20pm

Baie oulik Gerrie, lyk of julle lekker onvergeetlike pret gehad het.

Comment by Hennie Cronjé on April 15, 2019 at 6:19pm

Pragtig! Die komposisie is goed, maar die donker area links gee sterk kontras en trek daarom ook sterk aandag. Die kleure is egter pragtig en die lig was mooi sag. ooi!

Comment by Tina le Grange on April 15, 2019 at 5:52pm

Josef en Willie julle is reg, hulle twee het die emmertjies vasgehou en ek moes die sand inskep, maar o! aarde, toe kon ek nie weer opkom nie.........  :-)

Baie mooi kleurvol Gerrie, met 'n raampie wat die kleure komplimenteer; mooi skerp en die getal van drie werk goed saam.

Comment by Willie Schoombee on April 15, 2019 at 4:31pm

Gerrie ek sien wat Josef se opmerking was en ek het ook gedink dit vloei voort uit jou, Tina en Magda se kuier......lekker "smile" ek nou.!!!!

Comment by Josef Steyn on April 15, 2019 at 3:35pm

Mooi kleurvol Gerrie. Ek is verras, ek het nie geweet jy bou nog sandkastele op die strand nie! Teken van die tye? (Grappie)

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html