Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 26, 2020 at 9:51am
n Foto vir my om na te staar en verskillende 'lesse' van Hennie raak te sien. Dankie Hennie en dis stunning
Comment by Pieter Steyn on May 26, 2020 at 5:32am

Mooi een Hennie

Comment by Elna Geringer on May 26, 2020 at 4:02am

Lieflik Hennie

Comment by Susan on May 25, 2020 at 10:41pm

PRAGTIG, ek hou van die krul in die blaar

Comment by Pine on May 25, 2020 at 9:25pm

Uitstekend gedoen Hennie!!

Comment by Johan Ayres on May 25, 2020 at 8:16pm

Pragtige kleur, kontras, beligting, eenvoud = skitterende foto.

Comment by Tina le Grange on May 25, 2020 at 6:48pm

Hennie die beligting, skerp fokus, 'halfmaan' en eenvoud is uitstekend.

Comment by Josef Steyn on May 25, 2020 at 5:51pm

Uitstekende lig en eenvoud!!

Comment by Carol van Aswegen on May 25, 2020 at 5:15pm

WD love die kleur stunning

Comment by Vida van Schalkwyk on May 25, 2020 at 4:47pm

mooi vorm, kleur en detail hennie!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html