Hierdie klein "gronpaadjie" word lateraan net 2 dowwe spore en neem jou tot op die berg met n baie mooi wye Vrystaatse uitsig. Geneem by Môreson Ranch naby Vrede.
Dankie vir die kommentare op my foto van eergister. Ongelukkig kon ek dit nie gister regkry om ń foto laai of te krit nie

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:12am

Goed beplan, mooi foto.

Comment by Johan Ayres on October 9, 2019 at 9:02pm

'n Baie mooi storievertel foto.

Comment by Anita du Toit on October 9, 2019 at 7:24pm

Dis 'n pragtige foto met mooi diepte en fokus tot doer ver!

Comment by Rika Schoeman on October 9, 2019 at 6:35pm

Mooi skadu's wat begin val oor die landskap Pine en baie mooi kleure. Die voertuig maak ook vir 'n lekker storie-foto.

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 6:23pm

Hier is 'n sterk voorgrond en dan 'n veraf middel- en agtergrond. Wonderlike diepte! Mooi skerp ook regdeur met realistiese kleure. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on October 9, 2019 at 6:04pm

Mooi gedoen Pine. Lekker vakansiefoto ook.

Comment by Mark on October 9, 2019 at 4:54pm

Jy het wilde hoogtes uitgery vir die foto..LOL. Mooi foto Pine. Jammer dat die besoedelde lig die horison so verdof....niks wat jy kan doen nie.

Comment by Tersia Weitsz on October 9, 2019 at 3:35pm
En wat 'n uitsig! Ek hou daarvan dat daar bietjie voorgrond is en dan dat mens tot doer kan sien. WD Pine
Comment by Heleen Moulder on October 9, 2019 at 2:48pm

Dis die tipe wêreld waar mens vrede in jou kop kry, en dis groot verlange wêreld.. Maar dis mooi saamgevat met so mooi verhaal.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html