Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Net 'n deel foto en om te sê ons is nog steeds in Struisbaai en sal eers volgende jaar terug keer as niks voorval nie.
Tags:
Comment
Baie mooi foto Doretha.
Lekker om weer iets van jou te sien Doretha.. dis pragtig en jy het 'n mooi agtergrond geskep vir eenvoud. Ons tema is enige foto wat jy in die 2 weke neem.. so jy het baie om daar af te neem.. elke dag :-)
Baie netjiese foto Doretha!
Dis 'n pragtige foto!
Mooi Doretha.
Mooi skerp foto, siestog hy lyk bietjie bek-af kos het seker afgeval!!
Tog te pragtig! En geniet Struisbaai!
Ai, hoe lekker om so lank op Struisbaai te vertoef! Hierdie foto is interessant en goed uitgevoer. Mooi!
Oulik!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool