Little Brown Job in Addo. Weet nie wat sy naam is nie, maar sy lyfie omtrent so groot soos 'n vuurhoutjie dosie! Ha ha

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on October 11, 2018 at 9:22pm

Uitstekende foto, Albertyn (hulle is rats en bedrywig, kon self ook nog nie een kry nie).

Comment by Pieter Steyn on October 11, 2018 at 6:03pm
Baie mooi skerp een Albertyn
Comment by Rika Schoeman on October 11, 2018 at 4:14pm

Pragtige foto van die mooie klein bolletjie veertjies.

Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2018 at 3:58pm

Pragtig en baie goed gefotografeer. Die detail en kleure is uitstekend met goeie eenvoud en komposisie. Mooi!

Comment by Josef Steyn on October 11, 2018 at 3:21pm

Baie goed gedoen Albertyn. Baie skerp vir so 'n klein outjie.

Comment by Willie Schoombee on October 11, 2018 at 3:16pm

Albertyn hierdie klein karnallie lyk vir my al te veel na ñ Neddikkie, veral die grys bors wat voorkom by voëls in die Suidelike en Oostelike verspreidingsgebied, dit het dan ook ñ rooi-bruin kroon Noordwaards is hulle vaalbruin op die bors. Dit is ñ pragtige opgepofde voëltjie wat ñ goeie foto gemaak het. WD!

Comment by Magda vd Merwe on October 11, 2018 at 3:04pm

Pragtig

Comment by Elna Geringer on October 11, 2018 at 2:25pm

Dit lyk amper na die Grysrugtintinkie wat volop in Addo is. Wat ook al die naam, dis 'n baie oulke foto met goeie fokus en mooi eenvoud. GG Albertyn

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 2:25pm

Mooi donsig en goed geplaas, mooi foto.

Comment by Bruwer Burger on October 11, 2018 at 12:58pm

Prag foto Albertyn.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html