Nog steeds foto's van die wildtuin ... jammer dat ek so stil was, het probleme met internet gehad, hopelik is dit nou opgelos.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 18, 2019 at 3:16pm

'n Pragtige oomblik uitstekend vasgevang Christa. 

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 18, 2019 at 2:56pm

pragtig

Comment by Magda vd Merwe on September 18, 2019 at 11:21am

Christa dis vreeslik mooi. Pragtige toneel.

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 11:06am

Klein Ollie is so oulik en jy het die kleintjie sommer baie mooi gefotografeer Christa.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 7:58am

So dierbaar, pragtige foto.

Comment by gabriel parsons on September 18, 2019 at 7:58am

Baie mooi foto Christa

Comment by Hennie Cronjé on September 18, 2019 at 7:35am

Te pragtig! Baie goed gefotografeer met ‘n goeie komposisie. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on September 18, 2019 at 5:48am

Dit is net te oulik Christa, pootjie in die lug volg dit sy Mamma. Baie mooi foto!

Comment by Pine on September 17, 2019 at 9:26pm

Welkom terug Christa, jou Klein Ollie lyk Pragtig!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html