Die winter is nie altyd vaal en droog nie

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on July 12, 2018 at 10:37pm

PRAGTIG

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 7:11pm

Watter plant se blare is dit Herman? Baie interessante kleur.

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 4:51pm

ñ Pragtige foto Herman en goed uitgevoer met mooikleure in die blare.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 4:25pm

Pragtig! ‘n Uitstekende foto. Die komposisie is goed met mooi eenvoud en pragtige kleure. Ook goeie kontras.  Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:21am

Beslis nie vaal nie, pragtige blink en gesonde blare, mooi foto Herman

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 10:06am

Lig, Kleure en fokus is pragtig, mooi foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html