Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Tags:
Albums: Abstract and still life
Comment

Comment by Maronel Steyn on August 7, 2012 at 4:41am Baie dankie Elaine. Jy is omtrent vol planne, maar dit het baie mooi uitgekom. Waardeer dat jy dit met ons deel.
Comment by Elaine de Bruin on August 6, 2012 at 11:38am Dankie Corne, Karien en Maronel - Dis eintlik baie maklik ekt 'n leë CD houer voor rekenaar skerm gesit, en die foto geneem met 'n polarizing filter op die lens...

Comment by Maronel Steyn on August 6, 2012 at 10:08am Elaine ek weet nie of jy die geheim wil deel nie, maar soos Karien is ek ook baie nuuskierig om te weet hoe jy dit gedoen het.
Elaine, dis besonders, mag ek vra hoe dit mens dit? My email is: karienb@yebo.co.za
Comment by Corne Lourens on August 3, 2012 at 7:30pm Dit is iets anders en besonders. Baie mooi Elaine
Comment by Elaine de Bruin on August 3, 2012 at 12:35pm Dankie Maronel, Gerhard, Hennie, Pierre, Gene, Gerrie, Des, Anet!

Comment by Maronel Steyn on August 3, 2012 at 12:24pm Pragtig en baie kreatief. Mal daaroor.
Well done! Baie kreatief!

Comment by Hennie Cronjé on August 3, 2012 at 7:11am Elaine, dis pragtige fotografiese kuns - regtig mooi. Die kleure, balans en delikate ontwerp is iets besonders.
mooi Elaine ek hou van die kleure en die effek
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool