Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Lizelle on Monday

baie mooi gedoen.

Comment by Elna Geringer on Sunday

Lieflik Riaan. Mooi herhalings en baie kleurvol. BBG

Comment by Susan on September 15, 2018 at 8:05pm

Lekker sterk foto. PRAGTIG. En nou hardloop my brein weer op 'n gallop met al die idee's wat mens met sulke kratte kan doen................

Comment by Tersia Weitsz on September 15, 2018 at 10:45am

Interessant, kleurvol en pragtig Riaan

Comment by Vida van Schalkwyk on September 15, 2018 at 9:07am

well done, love it riaan!!

Comment by Hennie Cronjé on September 15, 2018 at 8:30am

Mooi gesien vir die fotografiese potensiaal wat hierdie toneel inhou.  Dis baie mooi. Jy kon ook ingezoom het met net kratte sonder lug en grond in die foto. Dit sou goed gewerk het omdat hier 'n interessante "knak" in die kratte se opstapeling is.

Comment by Josef Steyn on September 15, 2018 at 8:09am

Jy het net die regte hoek gekies waaruit jy geskiet het Riaan. Kleurvol.

Comment by Willie Schoombee on September 15, 2018 at 5:19am

Riaan dit het ñ treffende foto gemaak , pragtige kleure , lyne en vorms. WD!

Comment by Johan Ayres on September 14, 2018 at 11:46pm

Riaan hier het jy 'n pragtige fotogeleentheid raakgesien en benut.

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 9:20pm

Ja Riaan, as ou loop met n kamera sien ou baie goed raak wat n foto kan maak...wg

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html