kleurvolle linte

hierdie linte is aan stokkies vasgebind em word soos vlaggies gebruik by lofprysingsaande van ons kerk

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on Friday

Mooi Vida.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis pragtig en soos jy sê, baie mooi veelkleurig. Mooi eenvoud en agtergrond. Baie goed gedoen!

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

BAie mooi foto Vida.

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Baie mooi skerp temafoto Vida. Pragtig!

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Mooi kleurvol

Comment by Doretha Kock on Thursday

Pragtig en kleurvol.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Tog te mooi kleurvol, mooi om mee te loof.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Dis baie kreatief en mooi kleurvol

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Vida jy is darem maar baie kreatief, pragtig en kleurvol

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html