Sluitespoed: 1/40 sek
F/5
Brandpuntafstand: 60mm
ISO: 200

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 24, 2018 at 8:48am

Baie dankie vir julle kommentaar Tersia, Willie, Josef, Hennie en Gerrie. Hennie, dankie vir die verduideliking oor hoekom die foto nie werk nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2018 at 7:59pm

Goed gedink en mooi geneem Rika.

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2018 at 7:17pm

Jy het hier iets anders probeer en dit stel ek hoog op prys. Die foto het mooi diepte, maar die uit-fokus area net regs van die hoekpaal (wat ligbruin is) is ligter in kleur as die hoekpaal en trek daarom sterker aandag as die paal. As die hoekpaal visueel sterker was, sou dit 'n goeie foto gewees het. Onthou, klein dingetjies in fotografie maak groot verskille.

Comment by Josef Steyn on May 23, 2018 at 4:58pm

Ek moet erken ek kry nie eintlik vatplek aan die foto nie. Miskien moet jy ons vertel hoekom jy die foto geneem het. Ek beskik nie oor genoeg ervaring met sulke soort foto's om iets sinvol kwyt te raak nie.

Comment by Willie Schoombee on May 23, 2018 at 3:30pm

Rika beslis iets omgewoond maar tog ook effektief met mooi fokus op klippaal. Die vlak velddiepte werk goed. Ek sal graag die kommentare op die foto wil sien, gaan weer kom kyk!

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2018 at 2:08pm

Ek  hou van die fokus op jou hoekpaal en die uitfokus draad wat doer oor die bult gaan, wd

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html