By die muur het ek die gryspunt-regstelling gebruik en kontras verhoog.
Onder is gister se huiswerk, lig, ligter gemaak en donker, donkerder

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on November 9, 2018 at 1:24pm

Huiswerk welgedaan, Tina en ek hou baie van die foto. Dis iets anders en goed beplan.

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 11:43am

Beide fotos is puik gedoen Tina

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 8:21am

Mooi gesien en baie goed gefotografeer.   Mooi foto.

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 8:12am

Interessante perspektief van die muur en wat daarmee saamgaan Tina. Die twee donker vertikale lyne wat jy ingesluit het, gee goeie kontras. Mooi!

Comment by Anita du Toit on November 8, 2018 at 10:29pm

Mooi gedoen Tina!

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2018 at 7:45pm

Die onderste foto is bietjie klein, maar dit lyk beter. Baie dankie. Die boonste foto is baie goed uitgevoer. Wat opval is die baie lewensgetroue kleure met ryk kleure in die blaartjies onder. Die gryspunt regstelling het goed gewerk! Dis 'n interessante komposisie, maar ek is onseker oor wat ek moet sê. Is dit vierkante, lyne, herhaling en/of tekstuur? So iets van alles! Maar ek hou van die foto en die komposisie. Daar is niks steurend nie en dit val lekker op die oog.

Comment by Pieter Steyn on November 8, 2018 at 6:37pm

mooi een

Comment by gabriel parsons on November 8, 2018 at 5:45pm

Pragtige foto Tina BGG

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2018 at 4:36pm

Eers,  jou huiswerk is pragtig en boobste foto..... net so pragtig Tina

Comment by Tina le Grange on November 8, 2018 at 3:48pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html