Tema : Klubhuis by Battlefields Country Lodge

Tema : Klubhuis by Battlefields Country Lodge

Ek gaan nou eers met de foto die klubhuis met vrede laat.

Canon 7D MK II met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 35 mm
Tyd 1/8 sec
f/22
ISO 100
AV Mode
Panorama : 4 rame
Exp Bias : 3x4 Bracketing HDR

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:26pm

Baie dankie vir die wat kom kyk en krit het

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 11:01am

Bly jy het dit geplaas

Comment by Gerrie Lambrechts on July 16, 2017 at 8:08pm

Mooi gesien en geneem. Dit bly mos versoeking om af te neem.

Comment by Hennie Cronjé on July 16, 2017 at 7:39pm

Hier is 'n paar foto's in een....overgeset synde bietjie besig! Tegnies egter baie goed uitgevoer.

Comment by Pieter Steyn on July 16, 2017 at 5:15pm

baie mooi een - goed gefokus

Comment by Anita du Toit on July 16, 2017 at 1:47pm

Super weerkaatsings! Pragtige temafoto Elna!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html