Hierdie Kaapse Ooruil het helder oor dag en oop en bloot in Stilbaai gesit en slaap.

Views: 72

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Piet Nel on February 14, 2018 at 5:34am

Pragtig puik foto Willie

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 8:39pm

Wat 'n geluk vir jou .... pragtig!

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 7:03pm

sjoe dis uitsonderlik...ek nog nooit eers n uil gesien in natuur nie en jy kry so mooi skoot!!

Comment by Albertyn Potgieter on February 13, 2018 at 9:33am

Sjoe!! Groot geluk wat jy hier gekry het! Weet nie of die ander skolers opgemerk het nie, maar die wind moes biki GESTOOT het!! Oulik hoe sy "oortjies" so na die een kant toe gewaai is!! Well done!!

Comment by jan jordaan on February 13, 2018 at 7:20am

BAIE MOOI 

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 7:11am

Baie dankie vir jul kommentare. Jy is só reg Hennie!! Benut elke geleentheid. Mag jul dag gevul wees met liefde en omgee!!

Comment by Josef Steyn on February 12, 2018 at 5:43pm

Dit lyk my hy kyk jou met 'n houtoog! Mooi foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2018 at 5:29pm

Tog te mooi met goeie sybeligting wat die een oog so uitlig.. Goed gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on February 12, 2018 at 5:29pm

Ag hoe pragtig!!!

Comment by Johan Ayres on February 12, 2018 at 5:20pm

Sjoe, baie geluk met hierdie geluk - en dat jy die geleentheid so goed benut het. 'n Mens (of altans ek) misgis jou met die grootte van hierdie voëls.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html