Baie dankie vir elkeen se kommentaar by die Afskeid beeld.

Ons het so 'n tyd gelede, na baie jare, weer George en Knysna en omgewings gaan besoek, en die vooruitgang en ontwikkelings was verstommend. Ons was buite seisoen daar, en dit was baie besig. Ek neem aan dat gedurende seisoen-tyd, daar nie plek vir 'n muis sal wees nie.

Views: 38

Albums: Knysna

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan yesterday

UITSTEKEND 

Comment by Gerrie Lambrechts on Tuesday

Goed beplan en geneem.

Comment by Anita du Toit on Monday

Ek hou van jou keuse van verwerking Rika.. Welgedaan met die een!

Comment by Tina le Grange on Monday

Soos Hennie altyd sê, wit is wit en swart is swart; goeie foto Rika

Volgende keer kom julle verder suid sodat ons kan ontmoet en saamkuier!

Comment by Christa Snyman on Monday

Uitstekende foto, Rika - jy's reg, dit wemel in vakansieseisoen hier van mense.

Comment by Magda vd Merwe on Monday

Rika dis n pragtige foto

Comment by Mark on Monday

Ek hou van die swart en wit foto. Baie mooi gedoen.

Comment by Pine on Monday

ń UITSTEKENDE komposisie Rika. Die SW werk ook goed hier !

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Die gebou in die middel staan sterk uit as fokuspunt weens sy wit aansig met goeie kontras rondom. Dan toon die foto goeie balans na weerskante toe en weer eens goeie kontraste. Die wolke is pragtig met mooi lig op die water. Baie mooi - 'n uitstekende foto!

Comment by Willie Schoombee on Monday

Rika hierdie waterfront foto is pragtig en ñ eerste wat ek in S/W sien, die agtergrond verskaf baie mooi effek met die wolke, goed uitgevoer.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html