Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Na omtrent 4 rye se oes, moet die bin ook leeg gemaak word. Dit word hidrolies gelig en die druiwe word in die sleepwa gegooi.
Foto onder : As sy nie vir Pierre gevra het om saam te ry nie sou ek gedink het sy voel nie lekker nie. Hierdie tipe gevaartes terk haar soos ‘n magneet


Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 7.5 mm
Tyd 1/125 sek
f/4.0
ISO 200
Auto Mode

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 13, 2019 at 8:41pm

Mooi skerp Huey met helder kleure; baie interessant - dankie vir die inligting

Editor is baie braaf;  mooi skerp foto.

Comment by Rika Schoeman on May 13, 2019 at 12:29pm

Dis lekker as mens se vakansie meerdoelig is! Neem foto's, verkry kennis en kry ook sommer die kans om sulke groot gevaartes te ry. Ons leer saam met julle!

Comment by Josef Steyn on May 13, 2019 at 11:40am

Dit mores 'n groot avontuur gewees het. 

Comment by Johan de Beer on May 13, 2019 at 10:30am

Mooi foto Huey

Comment by Pine on May 13, 2019 at 9:10am

Mooi geneem en baie interessant Huey!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 13, 2019 at 8:30am

Goeie foto en onderste een net so goed, nou gaan ons sekerlik foto's uit die hoogte kry.

Comment by Hennie Cronjé on May 13, 2019 at 7:43am

Dat jy en Hans gelyktydig foto’s oor stropers plaas, is vir my baie interessant. Hierdie stroper bly vir my wonderlik - dat dit druiwe oes sonder om die korrels te beskadig. Dis baie mooi en interessante fotos. 

Comment by Tersia Weitsz on May 13, 2019 at 5:38am
Dis nou baie interessant, en as dit nie vir ons nuuskierigheid was nie, waar sou ons dan die kennis vandaan gekry het? Beide fotos pragtig
Comment by Huey Geringer on May 13, 2019 at 4:40am

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html