Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Nog een van Mokala se trotse bokke wat kans gegee het vir ‘n foto


Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 28.90 mm
Tyd 1/320 sek
f/5.0
ISO 125
Auto Mode

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on May 16, 2019 at 8:46pm

Hy het gevra vir 'n portret, en jy het dit goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on May 16, 2019 at 10:28am

Lekker oogkontak Huey. Mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 9:32am

Mooi so in die natuur.

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2019 at 9:22am

Pragtige foto van hierdie baie indrukwekkende bok Huey.

Comment by Pine on May 16, 2019 at 8:12am

Pragtig geneem Huey! Dit lyk of die bok jou gevra het om hom at te neem.

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 7:16am

Wat ‘n pragtig dier in so ‘n mooi groen omgewing. Die bok is lekker vet. Baie goed gefotografeer. 

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 6:53am

Dit is ñ pragtige foto wat jy goed uitgevoer het met ñ goeie komposisie Huey. 

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 5:10am

Ek hou van die terug kyk, sjoe die bok is in 'n goeie kondissie, pragtige foto Huey

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html