Die son was reeds ‘n hele rukkie onder toe hierdie foto geneem is. Soms kom daar baie mooi kleure te voorskyn net voordat dit donker word. Sluiterspoed was 30 sekondes.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:30pm

Sjoe dis pragtig Josef!

Comment by Doretha Kock on September 12, 2019 at 3:22pm

Uitstekende en pragtige foto, Josef.

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 3:04pm

Puik Josef.

Comment by Vida van Schalkwyk on September 12, 2019 at 12:40pm

uitstekend gedoen!!

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:11am

Die kleure is pragtig en die wasigheid verleen 'n magiese atmosfeer aan die foto!

Comment by Pieter Steyn on September 12, 2019 at 11:01am

Baie mooi een Josef

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 10:42am

Baie mooi geneem.  Kleure is pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on September 12, 2019 at 8:02am

Ogelooflik mooi Josef!

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2019 at 6:22am

Josef die effek van die stadige SS is weer eens treffend, perfek uitgevoer!!

Comment by Magda vd Merwe on September 11, 2019 at 8:28pm

Sjoe Josef dis pragtig, nou gaan ons lekker baie see foto's sien.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html