Kolgans -4302

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on January 9, 2018 at 7:00am

WOW 

Comment by Tina le Grange on January 8, 2018 at 6:43pm

Pierre wat my tref is die beligting, 'bevrore' water, eenvoud, genoeg spasie regs en skerp fokus.

Comment by Tersia Weitsz on January 8, 2018 at 1:20pm

Super skerp en pragtig Pierre

Comment by Gerrie Lambrechts on January 8, 2018 at 12:05pm

Skitterend Pierre.

Comment by Josef Steyn on January 8, 2018 at 11:46am

Uitstekend met 'n perfekte agtergrond Pierre.

Comment by André Pretorius on January 8, 2018 at 9:00am

Netjies Pierre!

Comment by Bobby Lowe on January 8, 2018 at 8:23am

Baie goed uitgevoer.

Comment by Willie Schoombee on January 8, 2018 at 7:41am

Pragtig uitgevoer Pierre en ñ baie goeie landing, hou van die vlerke oor die kop. 

Comment by Hennie Cronjé on January 8, 2018 at 7:16am

Hierdie foto moet op volgrootte waardeer word. Dis pragtig en 'n uitstekende foto. Mooi lig, kontraste, kleure en met skerp fokus. Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on January 8, 2018 at 7:10am

Puik foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html