Mense en strate trek my ... twee mense wat kom en twee wat gaan. Die kontras van die twee wat aangestap kom. Ek voel dat ‘n mens die person wat links voor aangestap kom se warm uitdtukking in sy oë en glimlag kan mis nie. Die person net agter hom se gesig is geslote en sonder emosie. Albei wat regs wegstap d twee regs wegstap raak amper spontaan weg uit die foto. Vreemdelinge op straat in Venisië

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Theresa Botma on June 16, 2018 at 8:35pm

Baie dankie vir almal se kommentaar.  Waardeer opreg.

Comment by Dine Potgieter on June 15, 2018 at 9:33pm

Baie mooi gevang! Venesie is 'n mekka vir straatfotografie.

Comment by Tina le Grange on June 15, 2018 at 4:53pm

Theresa ek geniet jou straat-fotografie en jou tema pas perfek by die toneel.

Ek voel ook soos Gerrie en tog het die man vir jou 'n vriendelike glimlag gegee.

Jy motiveer ons om ook te probeer.

Die swart en wit is perfek vir hierdie tipe tonele

Comment by Marenschia Goosen on June 15, 2018 at 2:53pm

Baie mooi

Comment by Josef Steyn on June 15, 2018 at 2:39pm

Mooi storie-vertel foto Theresa.

Comment by Tersia Weitsz on June 15, 2018 at 11:26am

Baie mooi, lekker dat die een links oogkontak maak en glimlag en die beweging van die voete mooi, goed gedoen

Comment by Rika Schoeman on June 15, 2018 at 11:25am

My oog gaan eerste na die persoon met die geslote gesig (dalk omdat hy bietjie langer is?) en dan is die  kontras tussen hom en die vriendelike een voor hom, eers opvallend. Goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 15, 2018 at 10:15am

Baie mooi Theresa, ek is altyd skaam om so in iemand vreemds se gesig te neem.  Baie goeie foto.

Comment by Dean Swanepoel on June 15, 2018 at 9:03am

Baie mooi Theresa, B&W altyd baie treffend

Comment by Hennie Cronjé on June 15, 2018 at 8:35am

Uitstekende straatfotografie! Jou beskrywing is baie raak en die foto vertel ook die storie. Die verwerking is ook uitstekend. Ek hoop daar kom nog van hulle!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html