Verlatenheid van deesdae se speelparkies.

Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on October 22, 2015 at 4:46am

goed raakgesien - mooi een ArrA

Comment by Piet Nel on October 22, 2015 at 4:20am

pragtig ArrA

Comment by Dine Potgieter on October 21, 2015 at 11:01pm

Baie mooi - ek hou van die feit dat jy die heining ingehou het - sterk simboliek!

Comment by Tina le Grange on October 21, 2015 at 6:20pm

ArrA ek hou baie van die atmosfeer en die swaaie wat omring word met natuurlike raam.

Lig is baie mooi;  goed raakgesien en beplan.

Comment by Pierre Hardinge on October 21, 2015 at 6:03pm

Pragtige wyehoek foto die met goeie foreground attraction

Comment by Erika Kotze on October 21, 2015 at 4:53pm

Dit is vir my 'n baie mooi foto! Hou van die kontras van lig en donker...

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2015 at 2:46pm

Die komposisie is baie goed en dis 'n pragtige foto. Mooi lig op die toneel. Goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on October 21, 2015 at 11:13am

Uitstekende hoek waaruit jy die foto geneem het.. WD A

Comment by Gerrie Lambrechts on October 21, 2015 at 10:58am

Baie goed beplan, mooi foto.

Comment by Doretha Kock on October 21, 2015 at 10:37am

Pragtig en hou van die raam wat die paaltjies vorm en die swaai in die son.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html