Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 22, 2018 at 10:20pm

Mooi!

Comment by Sandra Grobler on May 22, 2018 at 5:49pm

O ek love dit! Dit spreek boekdele!

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2018 at 5:25pm

Ook 'n baie goeie aksiefoto met mooi kleure en skerp fokus. Ek het meer van die enkel persone gehou waar mens hul mooi van voor of skuins van voor sien. Hier is egter ook redelik goeie eenvoud en agtergrond. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2018 at 4:32pm

Aksie mooi vasgevang Chrissie

Comment by Willie Schoombee on May 22, 2018 at 2:52pm

Chrissie goeie sportfotografie. Goed uitgevoer.

Comment by Magda vd Merwe on May 22, 2018 at 2:16pm

Goeie aksie foto Chrissie

Comment by Josef Steyn on May 22, 2018 at 12:34pm

Uitstekend die aksie vasgevang. Mooi Chrissie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html