Ook deel van die naweek se reeks foto’s wat by Slangkop geneem is.
Baie dankie vir die verwelkoming hier!

Views: 96

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on May 24, 2019 at 7:44am

ek wil heeldag hierna kyk  .... WOW!!!!!

Comment by Willie Schoombee on May 23, 2019 at 7:56am

Mickey uitstekend gefotografeer, veral daardie wolke met mooi sagte lig op die rotse. Puik!!

Comment by Anita du Toit on May 22, 2019 at 9:50pm

Baie welkom by Fotoskool Mickey. Dis nou uitstekende fotografie.. WD!

Comment by Magda vd Merwe on May 22, 2019 at 6:16pm

Dis nou n fantastiese foto Mickey.

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2019 at 3:53pm
Ongelooflik mooi!
Comment by Rika Schoeman on May 22, 2019 at 3:28pm

Die lyne van die wolke is pragtig en het ook 'n mooi weerkaatsing op die water gegee en die kleure is besonders. Goed gedoen Mickey.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2019 at 2:12pm

Oe!! dit is pragtig, die laaste sonnetjie, op die rotse voor, se kleure is baie besonders.

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2019 at 1:01pm

Ai, maar dis pragtig! Jy laat ons binnelanders se harte met 'n punt see-toe trek! Hierdie foto is pragtig en besonder goed uitgevoer. Dieselfde kommentaar wat ek op jou vorige foto gelewer het, is hier van pas. Omdat daar mooi detail bo en onder die hoerison is, het jy die horison reg geplaas na aan die middel van die foto. Die kleure, kontraste en diepte is pragtig! Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html