Baie dankie, die kommentaar op vorige foto's word waardeer.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 8, 2018 at 9:23pm

mooi foto. die geel wat effens   gedraai is trek aandag . Wonder wat sal die reaksie in n 5 ster partytjie wees

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:11pm

BAIE BAIE MOOI 

Comment by Elna Geringer on November 7, 2018 at 3:44pm

Baie mooi tema foto Doretha

Comment by Gerrie Lambrechts on November 7, 2018 at 3:21pm

Tog te mooi en goed beplan.

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 2:04pm

Uitstekende ontwerp Doretha met goeie eenvoud, skerp fokus wat vir jou 'n goeie tema-foto gee.

Comment by Anita du Toit on November 7, 2018 at 8:18am

Wow dit staan sommer so uit tussen die ander foto's.. WD Doretha!

Comment by Tersia Weitsz on November 7, 2018 at 8:06am

Pragtige temafoto

Comment by Willie Schoombee on November 7, 2018 at 6:03am

Mooi voorbeeld vir die tema Doretha. WD!

Comment by Dine Potgieter on November 6, 2018 at 10:27pm

Mooi!

Comment by Christa Snyman on November 6, 2018 at 8:38pm

Baie mooi foto en gepas vir die tema, Doretha.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html