Konfrontasie

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 8:29pm

Pragtige interaksie, skerp fokus en mooi komposisie van die twee.

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 5:56pm

Goed gevang Albertyn. Dit is veral baie skerp.

Comment by JJ on September 13, 2017 at 3:03pm

Pragtige foto!

Comment by Doretha Kock on September 13, 2017 at 3:00pm

Pragtig!

Comment by Anita du Toit on September 13, 2017 at 1:55pm

Oeps! nog 'n vieserige een.. uitstekend vasgevang. Ons dorp is ook nou vol van sulke vieserige mense :-(

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:29pm

Goeie foto Albertyn.

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:25pm

Baie baie mooi

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2017 at 7:11am

Albertyn goeie interaksie tussen die twee ou grotes. Goed gedoen!

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 6:55am

Pragtig! Die moment is baie mooi vasgevang met pragtige kleure en skerp fokus. Baie goed gedoen!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html