Dankie vir die kommentare op my Uiltjie huiswerk foto.
Hierdie skaars Koning Jagluiperd het ek 2009 met ń Canon 1000D en Sigma lens geneem by Shingwedzi rehab sentrum

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:25pm

Baie mooi!

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 9:33pm

Pine, vir my ook 'n eerste;  pragtige skerp fokus, mooi die gesig wat bykans direk in die lens kyk.

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2020 at 6:44pm

Dis 'n pragdier en jy het 'n lieflike foto van die dier geneem Pine!

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 5:50pm

Ook n eerste vir my,  maar dis pragtig

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:18pm

Eerste een vir my Dankie - mooi een Pine

Comment by Mark on January 14, 2020 at 3:50pm

Dis n pragtige dier en mooi foto. Dalk kan jy die stukkie van iemand se arm regs onder net uitvat.

Comment by Elna Geringer on January 14, 2020 at 3:01pm

Sjoe, en hulle is net eenvoudig pragtig. Pine het jy geweet dat dit eintlik 'n genetiese afwyking is wat die oorsaak hiervan is???

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2020 at 2:42pm

Baie mooi, daardie maanhare staan penorent.

Comment by Josef Steyn on January 14, 2020 at 11:13am

eerste keer dat ek een sien. Pragtige foto van die unieke dier Pine.

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2020 at 11:08am

Ek het nog nooit van ‘n Koning jagluiperd gehoor nie, maar op die foto kan ek sien waarom hy hierdie naam gekry het. Sy indrukwekkende voorkoms het ook seker gemaak dat hy amper uitgewis is. Dis  ‘n pragtige foto van hierdie besondere dier. 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html