Brugge ... wanneer era vd perdekar en die fiets ontmoet!

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Theresa Botma on August 12, 2018 at 7:49pm

Baie dankie vir elkeen se saam stap en ry deur die strate.  Waardeer elkeen se opmerking opreg.

Comment by Doretha Kock on August 12, 2018 at 4:01pm

Lieflike foto!

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 1:42pm

Skitterend Theresa; die Sepia-verwerking pas by die toneel 

Kontras en die fokus is ook baie goed

Soos Christa sê, kyk en kyk ek na die besondere foto

Comment by Rassie van Graan on August 11, 2018 at 11:17am

Baie mooi in S&W en die "cobble stones! - kan hulle glad wees as dit nat is!  En, die fiets is heel veilig geparkeer!

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:23pm

Staan mooi uit en ek hou van die duidelike gesig van die man. MOOI

Comment by Christa Snyman on August 10, 2018 at 9:49pm

Pragtig, baie goeie verwerking en sjoe, ek kan nie ophou kyk nie. WD!

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:29pm

Pragtige foto Theresa.

Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:19pm

Baie mooi een - goed verwerk

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 6:07pm

Goed gedoen met die verwerking Theresa

Comment by Willie Schoombee on August 10, 2018 at 5:30pm

Twee goeie teenoorgesteldes Theresa, ook ñ goeie foto vir S/W.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html