Ek was te kort om bo-oor die rug te kom en die bekke ook in te kry......

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on May 3, 2018 at 8:12am

Uitstekende foto Hendriette

Comment by Albertyn Potgieter on May 3, 2018 at 6:00am

Well done Hendriette!! Herhaling is belangrik met goeie DOF, sodat die oog op die eerste perd fokus. Die voorste een se rug pla nie, jy kan miskien net heel regs die helder strepie afsny (en miskien moet jy 'n trapleertjie begin saamdra. Ha ha) Baie mooi foto!

Comment by Willie Schoombee on May 2, 2018 at 4:46pm

Ek hou hiervan Hendriette, pragtige herhaling, interessante foto goed uitgevoer. 

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 2, 2018 at 4:34pm

pragtig . mooi profiel foto

Comment by Gerrie Lambrechts on May 2, 2018 at 3:52pm

Mooi herhaling, skerp oog vd primêre een voor.  Goed geneem.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html