Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marsha Dreyer on March 13, 2018 at 6:52am

Baie dankie aan elkeen

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 5:00pm

Die kontras tussen rooi en blou is pragtig! Baie mooi.

Comment by Magda vd Merwe on March 12, 2018 at 3:42pm

Ek hou van dit Marsha, dis pragtig

Comment by Hennie Cronjé on March 12, 2018 at 2:45pm

Dis pragtig! 'n Mooi opstelling, met mooi kleure en goeie beligting. Die lig val ook baie mooi op die toneel. Mooi skerp ook. Baie goed gedoen!

Comment by Herman Swanepoel on March 12, 2018 at 12:53pm

Pragtig Marsha. Hou baie daarvan, goed gedoen. 

Comment by Martie Venter on March 12, 2018 at 12:16pm

Dit lyk soos 'n skildery! Pragtige detail en baie treffende kleurkombinasie.

Comment by Elna Geringer on March 12, 2018 at 12:12pm

Pragtige kleur kombinasie wat jy hier het Marsha. Jy het sommer lekker met die rooi granaat gespeel

Comment by Vida van Schalkwyk on March 12, 2018 at 11:43am

love it!! baie mooi met die blou agtergrond, koppie en piering

Comment by Gerrie Lambrechts on March 12, 2018 at 9:29am

Jy het baie goed gedoen met die rooi die granaatpitte mooi opgestel.  Ek gaan weer kom kyk, maar ek wonder of jy nie die koppie moes uitlaat nie.

Comment by jan jordaan on March 12, 2018 at 8:21am

UITSTEKEND 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html