Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marsha Dreyer on March 12, 2018 at 6:23am

Baie dankie aan elkeen vir kommentaar.

Comment by Rassie van Graan on March 11, 2018 at 7:48pm

Uitnodigend lekker!

Comment by Magda vd Merwe on March 11, 2018 at 5:43pm

Mmmmm dit lyk baie lekker. Pragtig geneem Marsha

Comment by Rika Schoeman on March 11, 2018 at 4:18pm

Dit is pragtig en daardie pitte lyk so lekker!

Comment by Anita du Toit on March 11, 2018 at 3:05pm

Mmmm Pragtig!!! Dankie vir die bederfie Marsha!

Comment by Elna Geringer on March 11, 2018 at 12:26pm

Ditto met alles reeds genoem Marsha. Dit lyk sommer so nammies

Comment by Gerrie Lambrechts on March 11, 2018 at 12:03pm

Pragtige skerp foto, jy het baie goed gedoen met die rooi.. Goed geplaas.

Comment by gabriel parsons on March 11, 2018 at 10:16am

Baie mooi foto Marsha

Comment by Hennie Cronjé on March 11, 2018 at 9:54am

Pragtig en lekker! Die komposisie is baie goed. Donker kan dalk so bietjie ligter in hierdie foto, maar soos dit is, is ook goed en baie mooi.

Comment by jan jordaan on March 11, 2018 at 8:55am

PUIK 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html