Koraalboomblom

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 143.76 mm
Tyd 1/1000 sec
f/5.6
ISO 400
Auto Mode

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on Monday

mooi een 

Comment by Riaan on Sunday

'n spogfoto Huey met kleure wat supermooi teen die agtergrond afsteek

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Mooi skerp kleure, ek hou vd trubeligting.  Goed geneem.

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Hierdie bome se blomme kan tog so mooi "gloei" met backlighting. Dis wat ons hier sien. Dis pragtig. Die skaduwees is bietjie hard - dit was seker al kwart oor elf! Maar hier is ook mooi eenvoud en kontras. Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on Sunday

Pragtige foto Huey

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Sunday

Baie mooi Huey

Comment by gabriel parsons on Sunday

Baie mooi Huey

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html